Serrekunda

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Serrekunda

Serekunda
'n Moskee in Serrekunda
'n Moskee in Serrekunda
Ligging van Serrekunda in Gambië
Ligging van Serrekunda in Gambië
Koördinate: Koördinate: Argument het onbekende formaat
Koördinate: Koördinate: Argument het onbekende formaat
Invalid arguments have been passed to the {{#coordinates:}} function
LandVlag van Gambië Gambië

Serrekunda of Serekunda is die grootste stad in Gambië en lê suidwes van Banjul. Dit is bekend vir sy mark, sykatoenboom en stoeiarena. Die stad se woonbuurte sluit Kanifing, Labrikunda, Sukuta en London Corner in en die stad gaan oor in die strandoorde Bakau, Fajara en Kotu.