Servaas van Maastricht
Voorkoms
Servaas van Maastricht | |
---|---|
Gebore | Onbekend, Armenië (tradisioneel) |
Vereer in | Rooms-Katolieke Kerk Oosters-Ortodokse Kerk[1] |
Pelgrimsoord | Basiliek van Sint Servaas, Maastricht |
Feesdag | 13 Mei |
Servaas van Maastricht[2] (Nederlands: Sint Servaas; Frans:Saint Servais, Armeens: Սուրբ Սերվատիոս) (gebore in Armenië, sterf in Maastricht, tradisioneel op 13 Mei 384) was die biskop van Tongeren —Latyn: Atuatuca Tungrorum, die hoofstad van die Tungri—. Servaas is die beskermheilige van Maastricht en die dorpe Schijndel en Grimbergen. Sy feesdag val op 13 Mei.
Galery
[wysig | wysig bron]-
Graftombe van Sint Servaas in die Basiliek van Sint Servaas in Maastricht
-
Sint Servaas preek in Grieks. Hy is op wonderbaarlike wyse verstaanbaar vir die gehoor
-
Sint Servaas doop Attila die Hun
-
Sint Servaas sterf in Maastricht.
-
Relikwieë uit die dwerggalery word getoon aan pelgrims by die Basiliek van Sint Servaas
-
Uitsig van die basiliek van Sint Servaas in die skemer, Maastricht
-
Khachkar by die Basiliek van Sint Servaas
-
Standbeeld van die heilige by Sint Servaasbrug
-
Sint Servaas-fontein
-
Relikwieë word uitgebring saam met die Noodkist en relikwie-borsbeeld
-
Die Noodkist in prosessie
-
Pektorale kruis van Sint Servaas
-
Sleutel van Sint Servaas
-
Grimbergen Abdy, Grimbergen
-
Sint Servaas Kerk, Luik
-
Sint Servaas Kerk, Brussels-Schaerbeek
-
Quedlinburg Abdy, Quedlinburg
-
Sint Servaas Kerk, Siegburg
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (in Grieks) Ὁ Ἅγιος Σαρβάτος Ἐπίσκοπος Τονγκρὲ Βελγίου. 13 Μαΐου. ΜΕΓΑΣ ΣΥΝΑΞΑΡΙΣΤΗΣ.
- ↑ Aravatius in Gregorius van Tours.
Bronne
[wysig | wysig bron]- P.C. Boeren, Jocundus, biographe de saint Servais. Nijhoff, Den Haag, 1972
- L. Jongen Heinrich (red.), en Kim Vivian, Richard H. Lawson en Ludo Jongen (vert.)'The Life of Saint Servatius': 'n Tweetalige uitgawe van die Middelnederlandse 'legende van Sint Servaas' deur Hendrik van Veldeke en die Anonieme Hoogduitse 'lewe van Sint Servaas'. Mellen Press, 2005, ISBN 0-7734-6063-2
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Saint Servatius. |