Shantou

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Shantou
汕头
China-shantou03.jpg
Ligging van Shantou op 'n kaart (Volksrepubliek China)
Shantou
Shantou
Ligging in die Volksrepubliek China
Koördinate: 23°21′00″N 116°40′00″O / 23.35000°N 116.66667°O / 23.35000; 116.66667Koördinate: 23°21′00″N 116°40′00″O / 23.35000°N 116.66667°O / 23.35000; 116.66667
Land Vlag van Volksrepubliek China Volksrepubliek China
Provinsie Guangdong
Regering
 - Kommunistiese Party van China Sekretariskomitee Li Feng (李锋)
 - Burgemeester Cai Zongze (蔡宗泽)
Oppervlak
 - Stad 2 064 km²  (796,9 vk m)
Bevolking (2010)
 - Stad 5 391 028
 - Digtheid 2 600/km² (6 800/vk m)
Tydsone SST (UTC+08:00)
Poskode 515000, 515041
Skakelkode(s) 754
Webwerf: shantou.gov.cn

Shantou (Chinees: 汕头), ook bekend as Swatow of Suátao, is 'n stad in die Chinese provinsie Guangdong met 'n bevolking van 5 391 028 in 2010. Die stad is geleë aan die kus van die Suid-Chinese See in die suidooste van China. Die meeste van Thailand se bevolking van Chinese afkoms het uit Shantou en die aangrensende Chaozhou geïmmigreer.