Shaoxing

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Shaoxing
绍兴
Die Ying'en-poort in Shaoxing.
Die Ying'en-poort in Shaoxing.
Ligging van Shaoxing op 'n kaart (Volksrepubliek van Sjina)
Shaoxing
Shaoxing
Ligging in die Volksrepubliek van Sjina
Koördinate: 30°00′00″N 120°35′00″O / 30.00000°N 120.58333°O / 30.00000; 120.58333Koördinate: 30°00′00″N 120°35′00″O / 30.00000°N 120.58333°O / 30.00000; 120.58333
Land Vlag van Volksrepubliek China Volksrepubliek van Sjina
Provinsie Zhejiang
Regering
 - Burgemeester Zhang Jinru (张金如)
Oppervlak
 - Stad 8 332 km²  (3 217 vk m)
Bevolking (2010)
 - Stad 4 912 200
Tydsone SST (UTC+08:00)
Skakelkode(s) 570
Webwerf: sx.gov.cn

Shaoxing (Sjinees: 绍兴), vroeër Kuaiji (会稽) en Shanyin (山阴), is 'n stad in die Sjinese provinsie Zhejiang met 'n bevolking van 4 912 200 in 2010. Die stad is in die ooste van Sjina naby die kus van die Oos-Sjinese See aan die Qiantang-rivier geleë. Shaoxing grens in die ooste aan Ningbo, in die suidooste aan Taitsjou‎‎, in die suidweste aan Jinhua en in die weste aan Hangtsjou. Die stad is veral bekend vir sy ou stadskern met 'n labirint van ou straatjies en historiese kanale.