Sharjah

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Sharjah

ٱلشَّارقَة
Stad
'n Uitsig oor Sharjah
'n Uitsig oor Sharjah
Vlag van Sharjah
Vlag
Wapen van Sharjah
Wapen
Sharjah is in Verenigde Arabiese Emirate
Sharjah
Sharjah
Ligging in die Verenigde Arabiese Emirate
Koördinate: 25°21′27″N 55°23′27″O / 25.35750°N 55.39083°O / 25.35750; 55.39083Koördinate: 25°21′27″N 55°23′27″O / 25.35750°N 55.39083°O / 25.35750; 55.39083
LandVlag van Verenigde Arabiese Emirate Verenigde Arabiese Emirate
EmiraatSharjah
Oppervlak
 • Totaal235,5 km2 (90,9 vk. myl)
Hoogte
3 m (10 ft)
Bevolking
 • Totaal1 400 000
TydsoneUTC+04:00 (GST)
Webwerfsharjah.ae

Sharjah (Arabies: ٱلشَّارقَة, aš-Šāriqah) is die hoofstad en grootste stad van die gelyknamige emiraat van die Verenigde Arabiese Emirate aan die Persiese Golf. Met 'n bevolking van sowat 1 400 000 in 2015 is dit ook die derde grootste en derde mees bevolkte stad van dié land ná Doebai en Aboe Dhabi.

Sharjah was een van die gasheerstede tydens die T20I-wêreldbeker 2021.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]