Shimano

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Shimano
Koersfiets Scott, Annemiek van Vleuten, 2020 - detailopname pedaal, ketting en voortandwielen (R0629 - collectie KOERS. Museum van de Wielersport).jpg
vervaardiger van fietsrykomponente, fishing equipment manufacturing company
Onderdeel vanNatur-Aktien-IndeksWysig
Industrieontspanningsbedryf, fietsbedryf, clothing industryWysig
Datum van stigting of ontstaan1921Wysig
Amptelike naamShimano Inc.Wysig
StigterShozaburo ShimanoWysig
Hoof uitvoerende beampteYoshizo Shimano, Shozaburo Shimano, Shozo Shimano, Keizo Shimano, Yōzō ShimanoWysig
Amptelike taalEngels, JapanneesWysig
LandJapan, Japannese KeiserrykWysig
Lid vanSD Association, Wireless Power ConsortiumWysig
Wettige vormkabushiki gaishaWysig
StingtingsplekSakaiWysig
DogterondernemingShimano (Singapoer)Wysig
Ligging van hoofkantoorSakaiWysig
AandelebeursOTC Markets GroupWysig
SportfietswedrenWysig
Amptelike webwerfhttps://www.shimano.com/en/, https://www.shimano.com/jp/index.htmlWysig

Shimano, Inc. is 'n Japannese multinasionale vervaardiger van fietsrykomponente, hengelgerei en roeitoerusting. Dit het gholfvoorrade tot 2005 en sneeuborde tot 2008 vervaardig. Die maatskappy het sy hoofkwartier in Sakai, Japan, en het 32 gekonsolideerde filiale en 11 ongekonsolideerde filiale. Shimano se primêre vervaardigingsaanlegte is in Kunshan, China; Maleisië; en Singapoer.

Fietsrykomponente[wysig | wysig bron]

Bergfietskomponente[wysig | wysig bron]

Die volgende is die belangrikste bergfietsmodelle wat in Suid-Afrika beskikbaar is in volgorde: beste kwaliteit na swakste kwaliteit:

  1. XTR
  2. XT of Deore-XT
  3. SLX
  4. Deore
  5. Alivio
  6. Acera
  7. Altus
  8. Tourney

Padfietskomponente[wysig | wysig bron]

Die volgende is die belangrikste padfietsmodelle wat in Suid-Afrika beskikbaar is in volgorde beste kwaliteit na swakste kwaliteit:

  1. Dura-Ace
  2. Ultegra
  3. 105
  4. Tiagra
  5. Sora
  6. Claris


Kyk ook[wysig | wysig bron]