Skaambeen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Anatomie van die manlike geslagsorgane:
1. Blaas, 2. Skaambeen, 3. Penis, 4. Swelliggaam, 5. Eikel, 6. Voorhuid, 7. Urinebuis, 8. S-derm, 9. Rektum, 10. Saadblasie, 11. Saadleier, 12. Prostaat, 13. Cowper se klier, 14. Anus, 15. Saadleier, 16. Bytestis, 17. Testis, 18. Skrotum
Nommer 4 is die skaambeen.

In die mediese vakterminologie verwys skaambeen (Latyn: "os pubis") na die voorste van die drie beendere wat die heupbeen vorm en wat in die simfise met die skaambeen aan die onderkant verbind is.