Slag van Ysterspruit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Slag van Ysterspruit
Deel van Tweede Vryheidsoorlog
Datum 25 Februarie 1902
Ligging Klerksdorp
Resultaat Boere-oorwinning
Strydende partye
Flag of the United Kingdom.svg Verenigde Koninkryk Vlag van Zuid-Afrikaansche Republiek Zuid-Afrikaansche Republiek
Vlag van Oranje-Vrystaat Oranje-Vrystaat
Bevelvoerders
Kolonel William Anderson Koos de la Rey
Sterkte
700 700

Die Slag van Ysterspruit het op 25 Februarie 1902 plaasgevind tydens die Tweede Vryheidsoorlog by Ysterspruit, 20 km wes van Klerksdorp. 'n Boeremag van 700 manskappe, onder beheer van Genl. Koos de la Rey, het 'n Britse mag van 700 soldate onder beheer van Kolonel William Anderson verslaan.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]