Sloane Stephens

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Sloane Stephens
Stephens WM17 (7) (35347283294).jpg
Sloane Stephens tydens die Wimbledon-kampioenskap in 2017
Volle naam Sloane Stephens
Land Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Woonplek Fort Lauderdale, Florida[1]
Geboortedatum 20 Maart 1993 (1993-03-20) (26 jaar oud) [1]
Geboorteplek Plantation, Florida, Verenigde State[1]
Lengte 1,70 m[1]
Speel Regshandig (tweehandig handrughou)[1]
Loopbaan-wengeld $14 542 551[1]
Amptelike webblad sloanestephens.com
Enkelspel
Loopbaanrekord 287–187 (60,5%)[1]
Loopbaantitels 6 WTA,[1] 1 ITF
Hoogste rang No. 3 (16 Julie 2018)[1]
Huidige rang No. 9 (10 Junie 2019)[1]
Grand Slam uitslae
Australiese Ope HE (2013)
Franse Ope E (2018)
Wimbledon KE (2013)
VSA Ope W (2017)
Dubbelspel
Loopbaan-rekord 40–53 (43,0%)[1]
Loopbaantitels 0 WTA,[1] 1 ITF
Hoogste rang No. 94 (24 Oktober 2011)[1]
Australiese Ope 1R (2012)
Franse Ope 1R (2012, 2013, 2014)
Wimbledon 2R (2017)
VSA Ope 1R (2009, 2010, 2011, 2012, 2017)
Australiese Ope 2R (2016)
Wimbledon 3R (2018)
VSA Ope 2R (2008, 2012)
Laaste opgedateer op: 10 Junie 2019.

Sloane Stephens (gebore 20 Maart 1993) is 'n Amerikaanse tennisspeler. Sy het ses WTA-enkeltitels gewen[1] en haar eerste groot oorwinning tydens die Amerikaanse Ope van 2017 behaal. Met hierdie oorwinning het sy die laagste gekeurde speler geword (83) om die vroue-enkelspelstitel in te palm, asook die eerste Amerikaanse vrou naas die Williams-susters om die toernooi sedert Jennifer Capriati in 2002 te kan wen.

Sloane Stephens tydens die Wimbledon-kampioenskap in 2012
Sloane Stephens tydens die Washington Open in 2011

Stephens het ook die halfeindrondte van die Australiese Ope in 2013 behaal, waar sy Serena Williams in die kwarteindrondte verslaan het. Sy het haar eerste enkelspeltitel by die Citi Open in 2015 gewen. Haar hoogste posisie op die wêreldranglys is nommer 3.[1]

Grand Slam-rekord[wysig | wysig bron]

Die tabel toon Stephens se prestasie tydens elk van die Grand Slam-toernooie in enkelspel vir vroue waaraan sy deelgeneem het:

Jaar Australiese Ope Franse Ope Wimbledon VSA Ope
2011 K2 Rondte 1 K2 Rondte 3
2012 Rondte 2 Rondte 4 Rondte 3 Rondte 3
2013 Halfeindstryd Rondte 4 Kwarteindstryd Rondte 4
2014 Rondte 4 Rondte 4 Rondte 1 Rondte 2
2015 Rondte 1 Rondte 4 Rondte 3 Rondte 1
2016 Rondte 1 Rondte 3 Rondte 3 nie deelgeneem nie
2017 nie deelgeneem nie nie deelgeneem nie Rondte 1 Wenner
2018 Rondte 1 Eindstryd Rondte 1 Kwarteindstryd
2019 Rondte 4 Kwarteindstryd

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,00 1,01 1,02 1,03 1,04 1,05 1,06 1,07 1,08 1,09 1,10 1,11 1,12 1,13 1,14 (en) Sloane Stephens Career Statistics”. wtatennis.com. URL besoek op 10 Junie 2019.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]