Soul (rolprent)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Soul
Logo Soul.png
Regisseur Pete Docter
Produksieleier Dana Murray
Draaiboek
Met
Musiek deur
Kinematografie
  • Matt Aspbury
  • Ian Megibben
Redigeerder Kevin Nolting
Ateljee
Verspreider Walt Disney Studios Motion Pictures
Speeltyd 100 min[1]
Land VSA
Taal Engels

Soul is 'n rekenaargeanimeerde familie-/buddy-rolprent van 2020 wat deur Pete Docter geregisseer is en die stemme van Jamie Foxx, Tina Fey, Graham Norton, Rachel House, Alice Braga, Richard Ayoade, Phylicia Rashad, Donnell Rawlings, onder andere, gebruik. Die rolprent is deur Dana Murray vervaardig en deur die verspreidingsfirma Walt Disney Studios Motion Pictures versprei. Die draaiboek is deur Pete Docter, Mike Jones en Kemp Powers geskryf met musiek van Trent Reznor, Atticus Ross en Jon Batiste.

Rolverdeling[wysig | wysig bron]

Vrystelling[wysig | wysig bron]

Die film is vrygestel in teaters in Verenigde State op 25 Desember 2020 en was vrygestel op Ultra HD Blu-ray, Blu-ray, DVD, en digitale aflaai op 23 Maart 2021. Die film het ook verskyn by die BFI London Film Festival op 11 Oktober 2020.[4][5]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Debruge, Peter (Desember 2, 2020). "'Soul' Review: From the Minds Behind 'Inside Out' Comes an Even Deeper Look at What Makes People Tick". Variety. Geargiveer vanaf die oorspronklike op Desember 2, 2020. Besoek op Desember 29, 2020.
  2. Felperin, Leslie (Oktober 11, 2020). "'Soul': Film Review | London 2020". The Hollywood Reporter. Geargiveer vanaf die oorspronklike op Oktober 12, 2020. Besoek op Oktober 11, 2020.
  3. "New Trailer Debuts for Disney and Pixar's 'Soul,' Coming to Disney+ on December 25". The Walt Disney Company. 2020-10-15. Geargiveer vanaf die oorspronklike op Oktober 17, 2020. Besoek op 2020-10-15.
  4. Grater, Tom (September 8, 2020). "BFI London Film Festival To Screen 'Soul', 'Nomadland' At Hybrid 2020 Edition". Deadline Hollywood. Geargiveer vanaf die oorspronklike op September 20, 2020. Besoek op September 8, 2020.
  5. "Soul". BFI London Film Festival. September 8, 2020. Geargiveer vanaf die oorspronklike op Oktober 14, 2020. Besoek op September 8, 2020.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]