Gewone fret
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Spermestes cucullatus)
Gewone fret | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. cucullata
|
Binomiale naam | |
Lonchura cucullata (Swainson, 1837)
| |
verspreiding |
Die gewone fret (Spermestes cucullatus) is 'n volop standvoël in grasagtige gebiede in boomveld, woudrande en tuine. Hulle broei een-een of in los kolonies. Die voël is 9 cm groot en weeg 7 - 12 gram. In Engels staan die voël bekend as die Bronze mannikin.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Lonchura cucullata". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)