Verskil tussen weergawes van "Witwatersrand"

Jump to navigation Jump to search
348 grepe bygevoeg ,  14 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
Die Witwatersrand is ook 'n alternatiewe naam wat dikwels gebruik word vir die Groter Johannesburgse Metropolitaanse gebied. Dié gebied is langwerpig gevorm, strek oor ongeveer 100 km en loop van [[Randfontein]] en [[Carletonville]] in die weste na [[Springs]] in die ooste. Dit sluit ook groot gebiede soos [[Soweto]] asook die Oos- en Wes-Rand in.
 
==Geologie==
 
Die sedimente van die Witwatersrand, wat ook die gebied se goud bevat, dateer uit die Prekambrium, een van die oudste geologiese formasies op aarde. Die Witwatersrand was toe 'n seegebied, waar materiaal van die omliggende landmassa's opgehoop is om uiteindelik die konglomerate te vorm, wat nou onder meer 'n bron van edelmetale is.
[[Kategorie:Suid-Afrika]] [[Kategorie:Gauteng]]
 

Navigasie-keuseskerm