Verskil tussen weergawes van "Novalis"

Jump to navigation Jump to search
8 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k (+ skakel)
k
'''Novalis''' was die [[skuilnaam|pennaam]] van '''Georg Philipp Friedrich Freiherr von Hardenberg''' (* [[2 Mei]] [[1772]] in die [[kasteel Oberwiederstedt]], tans in die deelstaat [[Sakse-Anhalt]]; † [[25 Maart]] [[1801]] in Weißenfels), een van die beduidendste skrywers van die vroeë [[Duitsland|Duitse]] [[Romantiek]] wat hom naas sy literêre loopbaan ook as filosoof, juris en mynbou-ingenieur bekwaam het.
 
Een motief uit sy romanfragment ''Heinrich von Ofterdingen'', die [[Blou Blom]] as versinnebeelding van romantiese verlange, het later die sentrale simbool van die Romantiek geword.<ref>Gerhard Schulz: ''Novalis. Leben und Werk Friedrich von Hardenbergs''. Kindle e-boek. München: C.H. Beck 2011, pos.9</ref> Vir baie is Novalis die ideaal van 'n hartstogtelike jong digter, maar biografieë soos dié van Gerhard Schulz<ref>Gerhard Schulz is professor viremeritus in Duitse Taal- en Letterkunde aan die Universiteit van Melbourne, Australië en 'n toonaangewende kenner van Duitse literatuur tussen 1770 en 1830.</ref> wys dat Novalis 'n veelsydige persoonlikheid was, diep gewortel in die leefwêreld en oortuigings van sy tyd. Natuurwetenskap en digkuns was in die laat 18de en vroeë 19de eeu nog nie streng van mekaar geskei nie, en die soektog na 'n verbinding tussen dié twee dissiplines het sentraal gestaan in sy werk. Met Novalis se ontydige dood in 1801 het dié soektog skielik tot 'n einde gekom.
 
== Lewe ==

Navigasie-keuseskerm