Verskil tussen weergawes van "Bethanie"

Jump to navigation Jump to search
1 greep bygevoeg ,  7 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Onderhoud using AWB)
No edit summary
Later is nog meer kerkgeboue rondom die ''Schmelenhaus'' opgerig waarvan die twee oudstes en in argitektoniese opsig merkwaardigstes deur Evangelies-Lutherse gemeentes gebruik word. Meestal dien [[Afrikaans]] as preektaal. Die Nama-gemeente staan bekend vir sy indrukwekkende kerkgesang. Die plaaslike NG gemeente het in 1938 van Keetmanshoop afgestig en word tans in kombinasie met Maltahöhe bedien.<ref>[http://www.ngkerk.org.za/namibie/gemeentes_body.asp?gemeente_id=5 ''ngkerk.org.za - Namibië: Gemeentes / Bethanie'']</ref>
 
Die huis van Nama-hoof Josef Frederiks staan bekend as die plek waar Heinrich Vogelsang op [[1 Mei]] [[1883]] in opdrag van die [[Bremen (stad)|Bremense]] koopman [[Adolf Lüderitz]] landgrond gekoop het - Angra Pequeña en sy onmiddellike omgewing, die bakermat van die latere hawestad [[Lüderitz]] asook die Duitse kolonie [[Suidwes-Afrika]].
 
Deesdae speel Bethanie 'n belangrike rol as handelsentrum vir boere in die omgewing.
85 897

wysigings

Navigasie-keuseskerm