Verskil tussen weergawes van "Boom van Samespreking"

Jump to navigation Jump to search
geen wysigingsopsomming nie
(+Koördinate, ens.)
No edit summary
Die '''Boom van Samespreking''' (ook bekend as die “Boom van Sameswering”<ref name=":0" />) is 'n [[Olienhout|olienhoutboom]] op die plaas [[Onze Rust]] in die omgewing van [[Bloemfontein]].
 
Hierdie plaas was voorheen die eiendom van pres. [[M.T. Steyn]], die laaste Staatspresident van die [[Oranje-Vrystaat]]. Gesprekke met vriende en besoekers en beraadslagings met lede van die regering van die Republiek van die Oranje-Vrystaat het dikwels in die opelug onderin die skadu van hierdie boom plaasgevind. Ook nog na die [[Tweede Vryheidsoorlog]], nadat Steyn uit [[Europa]] teruggekeer het, het hy vanuit Onze Rust as leier en raadgewer vir die [[Afrikaners|Afrikanervolk]] opgetree het.<ref name=":0" />
 
Die groot simmetriese boom, is ongeveer 400&nbsp;m reg wes van die woning geleë. Hier het die President ook dikwels persoonlike rus en vrede gaan soek.<ref name=":0" />
4 520

wysigings

Navigasie-keuseskerm