Gebruikerbespreking:AFM

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Welkom[wysig bron]

Hallo AFM, hartelik welkom op die Afrikaanse Wikipedia!
Dankie vir jou belangstelling in Wikipedia. Ons werk hier aan die ideaal van 'n gratis en vrylik beskikbare, vrylik bewerkbare, neutrale en volledige ensiklopedie.
Die Afrikaanse Wikipedia bestaan al sedert Desember 2001 en bevat reeds 83 870 artikels. Vanaf die begin van die projek het die gebruikers 'n aantal riglyne en uitgangspunte vir artikelbewerking en onderlinge samewerking opgestel. Nuwelinge kan hieruit voordeel trek. Jy mag dit behulpsaam vind om van die skakels in hierdie raampie te volg en met die projek vertroud te raak voordat jy begin bydra. Indien jou vingers jeuk om te eksperimenteer, kan jy gerus ons Sandput besoek: dit is juis vir die rede daar. Uiteindelik wil ons dat al ons gebruikers vry voel om hulle gang te gaan, maar dit doen natuurlik geen kwaad om 'n bietjie houvas te kry voor mens in die diep kant in spring nie! Besoek gerus ook ons Geselshoekie, ons gebruikers staan gereed om hand by te sit, of bloot net hand te skud.
Verifieerbaarheid
Die eerste van Wikipedia se drie kernbeleide
Geselshoekie
Die gewilde bymekaarkomplek
Geen oorspronklike navorsing
Die tweede van Wikipedia se drie kernbeleide
Sandput
Eksperimenteer na hartelus
Neutrale standpunt
Die derde van Wikipedia se drie kernbeleide
Redigeringsinstruksies
Hoe maak ek: teks wat skuinsgedruk is? 'n opskrif? tabelle?
Wat Wikipedia nie is nie
Daar is ook 'n paar dinge wat ons nié hier doen nie
Beelde
As jy jou kiekies wil oplaai
Beleefdheid
Ken jou maniere
Wenke vir die skryf van 'n goeie artikel
Soms sê die naam alles

Hierdie bladsy, wat nou op jou skerm staan, is trouens jou persoonlike besprekingsbladsy. Die plek waar ander Wikipediane jou in die toekoms kan kontak en jy hulle dan kan beantwoord. Elke gebruiker het so 'n bladsy. Jy kan dus ook boodskappe op ander gebruikers se besprekingsbladsye los. Sluit boodskappe en besprekings altyd af met ~~~~ of deur op die handtekeningknop in die wysigingsvenster te kliek: sodoende word jou boodskap onderteken met jou gebruikersnaam en die datum en tyd waarop die boodskap voltooi is. Kliek dan as laaste op "Stoor bladsy" om enige bewerkings te stoor.

- Anrie (kontak) 14:53, 30 Mei 2010 (UTC)

Bloubok[wysig bron]

Haai, AFM. Ek het uiteindelik verwysings na die Afrikaanse bloubok kon kry - die skakel is nou ook in die Heroldsbaai-artikel geplaas. Anrie (kontak) 14:49, 8 Junie 2010 (UTC)

E-pos / Heroldsbaai[wysig bron]

Haai, AFM. Verskoning dat ek jou nou eers kontak - die afgelope week was uiters besig en ek hou in sulke gevalle nie altyd daardie spesifieke e-posrekening goed dop nie. Om antwoord op jou vraag te gee: kategorisering word deur vrywilligers gedoen wat maar maak soos hulle goed dink en nie alle gebruikers is altyd van die beskikbare kategorieë bewus wanneer hulle 'n artikel kategoriseer nie. Sou dit miskien beter wees om beide artikels onder "Ontspanningsoorde" én "Nedersettings in die Wes-Kaap" te kategoriseer? Indien wel, is jy welkom om dit self te probeer, anders kan jy bloot 'n antwoord hier laat, dan doen ek dit op 'n latere stadium. Anrie (kontak) 13:02, 27 Julie 2010 (UTC)

Toorwater[wysig bron]

Haai, AFM. Ek sien by jou artikel oor "Toorwater" dat jy twee bronne noem: Besoek aan die Rooms-Katolieke Kerk by Toorwater en SESA, vol.10. Jy is waarskynlik nie daarvan bewus nie, maar een van die vereistes van 'n geldige bron is dat dit gepubliseer moet wees, dus sal inligting wat mens tydens 'n besoek opgedoen het nie hieronder val nie. Dit is vir die oningeligte leser ook nie duidelik waarna "SESA" verwys nie - ek het op Google moes snuffel voordat ek van die "Standaard-Ensiklopedie van Suider-Afrika" geleer het. Ek neem aan dit is waarna jy verwys het en het dit só in die bronnelys gewysig - sal jy dit asb. in die toekoms voluit skryf? (En, indien dit nié na die "Standaard-Ensiklopedie van Suider-Afrika" verwys nie, asb. korrigeer!) Groete, Anrie (kontak) 13:09, 27 Julie 2010 (UTC).

Nederland & Nederlands ens.[wysig bron]

Ek wens die mense wat artikels uit Nederlands na Afrikaans vertaal se beheersing van Afrikaans was beter. -- AFM (kontak) 20:18, 19 Oktober 2010 (UTC)

Bloukranspas[wysig bron]

'n Goedbedoelde opmerking, wat jy natuurlik kan ignoreer as jy wil:
Die openingsparagrawe van artikels moet verkieslik (maar nie noodwendig) in eenvoudige taal geskryf word sodat selfs laerskoolkinders dit maklik kan lees en verstaan. Daarna kan meer komplekse samestellings gebruik word. Die doel hiervan is om die wiki vir 'n wyer gehoor toeganklik te maak. Groete. Anoniem

Kan jy asb die verwysing terugplaas? Oesjaar (kontak) 16:03, 15 Maart 2012 (UTC)
Bloukranspas is nie vertaal uit Nederlands nie maar is vertaal uit die Engelse bron soos aangegee in die verwysings. Oesjaar (kontak) 16:11, 15 Maart 2012 (UTC)

Sir Lowry's-pas[wysig bron]

Hoekom verander jy aan Hottentots Hollandberge, 'n skakel wat werk? Oesjaar

Nuwe artikels[wysig bron]

Dis nie duidelik uit jou artikels wat Wittewater‎, Goedverwacht, Beinbrechtbrug, Het Ziekenhuis, Oude Post is nie. Moontlik nedersettings, monumente of besienswaardighede? Ek vra maar net sodat ons hulle kan kategoriseer. Groete en dankie vir jou wonderlike bydraes. Anoniem

Hoba-meteoriet[wysig bron]

En moes ongelukkig die ISBN vir "Afrikaanse Kinderensiklopedie, deel 8" verwyder omdat dit foutief is. Kan jy moontlik die regte ISBN naspoor? Groete. Frank (kontak) 19:28, 4 November 2015 (UTC)

Hallo[wysig bron]

Hallo, kan jy help om hierdie artikels te danke verbeter: Amaro Pargo, Tenerife, Santa Cruz de Tenerife, San Cristóbal de La Laguna.--83.59.142.53 09:38, 29 Januarie 2016 (UTC)

Spasie na Kategorie:[wysig bron]

'n Spasie na die dubbelpunt in kategorieë is ongelukkig 'n sintaksfout. Iets soos '[[Kategorie: Stellenbosch]]' is dus verkeerd, en moet na '[[Kategorie:Stellenbosch]]' verander word. Groete. Frank (kontak) 07:11, 30 Oktober 2016 (UTC)

St. Croix-eilande[wysig bron]

Ek het verwys na Ngqura-hawe wat reeds bestaan wat jy iets anders genoem het! Groete! Oesjaar (kontak) 05:20, 11 November 2016 (UTC)

Share your experience and feedback as a Wikimedian in this global survey[wysig bron]

  1. This survey is primarily meant to get feedback on the Wikimedia Foundation's current work, not long-term strategy.
  2. Legal stuff: No purchase necessary. Must be the age of majority to participate. Sponsored by the Wikimedia Foundation located at 149 New Montgomery, San Francisco, CA, USA, 94105. Ends January 31, 2017. Void where prohibited. Click here for contest rules.

Your feedback matters: Final reminder to take the global Wikimedia survey[wysig bron]

(‘’Sorry to write in English’’)

Sprinkaanplaag[wysig bron]

Goeie artikel en broodnodig! Kan jy dit dalk by sprinkaan intrek? Groete! Oesjaar (kontak) 07:54, 12 Junie 2018 (UTC)

Document your culture with Wiki Loves Love 2019 and win exciting prizes![wysig bron]

WLL Subtitled Logo subtitled b (transparent).svg

Please help translate to your language

Africa has many beautiful festivals, ceremonies and celebrations of love and we need your help to document these! They are the core part of African culture and in order to make sure this way of life followed by our ancestors remain among us, we need to have them online to make sure they are preserved. Join hands with Wiki Loves Love that aims to document and spread how love is expressed in all cultures via different rituals, celebrations and festivals and have a chance to win exciting prizes!! While uploading, please add your country code in the Wikimedia Commons upload wizard. If you want to organize an on-site Wiki Loves Love event, then contact our international team! For more information, check out our project page on Wikimedia Commons.

There are several prizes to grab. Hope to see you spreading love this February with Wiki Loves Love!

Imagine...The sum of all love!

Wiki Loves Love team 07:34, 4 Februarie 2019 (UTC)