Verskil tussen weergawes van "Doelbal"

Jump to navigation Jump to search
7 grepe verwyder ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
[[Beeld:Goalballveld.jpg|duimnael|300px|'n Doelbalveld is 18 m lank en 9 m breed. Die doelgebied is oor die hele breedte van die veld geleë.]]
 
'''Doelbal''' ([[Engels]]: ''goalball'') is 'n [[sport|balsport]] vir persone met 'n [[visuele gestremdheid]]. Die sport wordis in [[1946]] deur die [[Oostenryk]]er Hanz Lorenzen en die [[Duitsland|Duitser]] Sepp Reindle ontwerp om veterane uit die [[Tweede Wêreldoorlog]] met 'n visuele gestremdheid te help rehabiliteer.
 
Doelbalspelers dra 'n toegeplakte skibril, wat dit vir atlete sonder 'n visuele gestremdheid ook moontlik maak om aan die sport deel te neem.
# die span nie binne 10 sekondes die bal teruggespeel nie (''tien sekondes reël'')
# 'n speler nie met ten minste een liggaamsdeel die spangebied raak tydens die eerste verdedigende kontak nie
# 'n speler homself onsportief gedraggedra
# 'n lawaai gemaak word
# spelers tydens die spel afgerig word
97 455

wysigings

Navigasie-keuseskerm