Gaan na inhoud

Paralimpiese Somerspele 2004

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
XIIe Paralimpiese Somerspele
Paralimpiesespele van 2004

Gehou in Athene, Griekeland
Deelnemende lande 135
Deelnemende atlete 3 808 (2 890 mans, 989 vroue)
Items 519 in 19 sporte
Openingseremonie 17 September 2004
Sluitingseremonie 28 September 2004
Amptelik geopen deur President Costis Stephanopoulos
Atlete-eed (sedert 2012)
Beampte-eed (sedert 2008)
Olimpiese vlam Georgios Toptsis
Vorige Spele 2000: Sydney (Australië)
Volgende Spele 2008: Beijing (China)

Die Paralimpiese Somerspele 2004 (Grieks: Θερινοί Παραολυμπιακοί Αγώνες 2004) is tussen 17 en 28 September 2004 in Athene, Griekeland, aangebied. Tydens die geleentheid het 3 808 atlete uit 135 nasies aan 519 items in 19 verskillende sportsoorte deelgeneem.[1] Dit was die twaalfde Paralimpiese Somerspele wat aangebied is.

Die Olimpiese Somerspele 2004 is tussen 13 en 29 Augustus in Athene gehou.

Toewysing

[wysig | wysig bron]
Openingseremonie van die Paralimpiese Somerspele 2004
Kaart van die kandidaatstede vir die Olimpiese Somerspele 2004:

   Verkose stad

   Kandidaatstede

   Aansoekende stede

As deel van 'n formele ooreenkoms tussen die Internasionale Paralimpiese Komitee en die Internasionale Olimpiese Komitee uit 2001 is die wenner van die bod vir die Olimpiese Somerspele 2004 ook die gasheer vir die Paralimpiese Somerspele 2004.[2] Athene is op 5 September 1997 in Lausanne deur die Internasionale Olimpiese Komitee gekies as die gasheer vir die Olimpiese Somerspele in 2004. Ander kandidate was: Rome, Kaapstad, Stockholm en Buenos Aires.

Die stemming het as volg verloop:

Stemming vir gasheer van die Olimpiese Somerspele 2004[3]
Stad Land Rondte 1 Finale stemming Rondte 3 Rondte 4 Rondte 5
Athene Vlag van Griekeland Griekeland 32 38 52 66
Rome Vlag van Italië Italië 23 28 35 41
Kaapstad Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 16 62 22 20
Stockholm Vlag van Swede Swede 20 19
Buenos Aires Vlag van Argentinië Argentinië 16 44

Sporte

[wysig | wysig bron]
Doelbal tydens die Paralimpiese Somerspele van 2004 in Athene

19 Paralimpiese sporte is tydens die Spele beoefen.

Deelnemende nasies

[wysig | wysig bron]

Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Paralimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die aantal atlete per land in hakies aangedui:

Suid-Afrikaanse deelname

[wysig | wysig bron]

Suid-Afrika doen besonders goed tydens die Spele en verower 35 medaljes. Vyftien van hierdie medaljes is goud, dertien silwer en sewe brons. Suid-Afrika se span vaar die 13de beste uit die 135 nasies wat aan die Spele deelgeneem het.

Van Suid-Afrika se goue medaljewenners sluit in:

Aantal medaljes

[wysig | wysig bron]

Hier is al die lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek  Land  Deelnemers Goud Goud Silwer Silwer Brons Brons Totaal
1 Vlag van die Volksrepubliek China Volksrepubliek China (CHN) 200 63 46 32 141
2 Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk (GBR) 167 35 30 29 94
3 Vlag van Kanada Kanada (CAN) 143 28 19 25 72
4 Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State (USA) 235 27 22 39 88
5 Vlag van Australië Australië (AUS) 151 26 39 36 101
6 Vlag van Oekraïne Oekraïne (UKR) 90 24 12 19 55
7 Vlag van Spanje Spanje (ESP) 158 20 27 24 71
8 Vlag van Duitsland Duitsland (GER) 212 19 28 31 78
9 Vlag van Frankryk Frankryk (FRA) 136 18 26 30 74
10 Vlag van Japan Japan (JPN) 162 17 15 20 52
11 Vlag van Rusland Rusland (RUS) 84 16 8 17 41
12 Flag of the Czech Republic Tsjeggië (CZE) 65 16 8 7 31
13 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika (RSA) 51 15 13 7 35
14 Vlag van Brasilië Brasilië (BRA) 96 14 12 7 33
15 Vlag van Meksiko Meksiko (MEX) 14 10 10 34
16 Vlag van Suid-Korea Suid-Korea (KOR) 82 11 11 6 28
17 Vlag van Hongkong Hongkong (HKG) 24 11 7 1 19
18 Vlag van Pole Pole (POL) 104 10 25 19 54
19 Vlag van Belarus Belarus (BLR) 33 10 12 7 29
20 Vlag van Oostenryk Oostenryk (AUT) 44 8 10 4 22
21 Vlag van Swede Swede (SWE) 41 8 7 6 21
22 Vlag van Tunisië Tunisië (TUN) 8 7 3 18
23 Vlag van Egipte Egipte (EGY) 46 6 9 8 23
24 Vlag van Iran Iran (IRI) 89 6 3 13 22
25 Vlag van Algerië Algerië (ALG) 18 6 2 5 13
26 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland (NZL) 136 6 1 3 10
27 Vlag van Nederland Nederland (NED) 95 5 12 12 29
28 Vlag van Nigerië Nigerië (NGR) 14 5 4 3 12
29 Vlag van Denemarke Denemarke (DEN) 32 5 3 7 15
30 Vlag van Slowakye Slowakye (SVK) 37 5 3 4 12
31 Vlag van Italië Italië (ITA) 76 4 8 7 19
32 Vlag van Israel Israel (ISR) 24 4 4 5 13
33 Vlag van Finland Finland (FIN) 54 4 1 3 8
34 Vlag van Griekeland Griekeland (GRE) 124 3 13 4 20
35 Vlag van Thailand Thailand (THA) 43 3 6 6 15
36 Vlag van België België (BEL) 25 3 2 2 7
37 Vlag van Kenia Kenia (KEN) 16 3 1 3 7
38 Vlag van Noorweë Noorweë (NOR) 34 3 1 1 5
39 Vlag van Angola Angola (ANG) 4 3 0 0 3
40 Vlag van Switserland Switserland (SUI) 41 2 6 8 16
41 Vlag van Portugal Portugal (POR) 29 2 5 5 12
42 Vlag van Marokko Marokko (MAR) 10 2 4 0 6
43 Vlag van Kuba Kuba (CUB) 24 2 2 7 11
44 Vlag van Republiek China Republiek China (TPE) 2 2 2 6
45 Vlag van Azerbeidjan Azerbeidjan (AZE) 2 1 1 4
46 Vlag van Hongarye Hongarye (HUN) 37 1 8 10 19
47 Vlag van Ysland Ysland (ISL) 3 1 3 0 4
48 Vlag van Koeweit Koeweit (KUW) 14 1 2 3 6
49 Vlag van Slowenië Slowenië (SLO) 28 1 2 1 4
50 Vlag van Litaue Litaue (LTU) 1 1 5 7
51 Vlag van Verenigde Arabiese Emirate Verenigde Arabiese Emirate (UAE) 10 1 1 2 4
52 Vlag van Letland Letland (LAT) 7 1 1 1 3
53 Vlag van Indië Indië (IND) 12 1 0 1 2
Vlag van Irak Irak (IRQ) 8 1 0 1 2
Vlag van Jamaika Jamaika (JAM) 4 1 0 1 2
Vlag van Turkye Turkye (TUR) 8 1 0 1 2
57 Vlag van Bosnië en Herzegowina Bosnië en Herzegowina (BIH) 15 1 0 0 1
Vlag van Botswana Botswana (BOT) 1 1 0 0 1
Flag of Cyprus Siprus (CYP) 5 1 0 0 1
Vlag van Zimbabwe Zimbabwe (ZIM) 2 1 0 0 1
61 Flag of Ireland Ierland (IRL) 42 0 3 1 4
62 Vlag van Argentinië Argentinië (ARG) 55 0 2 2 4
63 Vlag van Venezuela Venezuela (VEN) 16 0 1 2 3
64 Vlag van Jordanië Jordanië (JOR) 10 0 1 1 2
Palestinian flag Palestynse Owerheid (PLE) 2 0 1 1 2
66 Vlag van Bahrein Bahrein (BRN) 5 0 1 0 1
Vlag van Estland Estland (EST) 6 0 1 0 1
Flag of the Republic of Macedonia Masedonië (MKD) 3 0 1 0 1
Vlag van Panama Panama (PAN) 2 0 1 0 1
70 Vlag van Kroasië Kroasië (CRO) 17 0 0 4 4
71 Vlag van Peru Peru (PER) 5 0 0 2 2
Vlag van Serwië en Montenegro Serwië en Montenegro (SCG) 5 0 0 2 2
73 Flag of the Faroe Islands Faroëreilande (FRO) 1 0 0 1 1
Vlag van Puerto Rico Puerto Rico (PUR) 2 0 0 1 1
Vlag van Rwanda Rwanda (RWA) 2 0 0 1 1
Totaal (75 NPKs) 519 517 532 1568

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. (en) "IPC Historical Results Archive". Internasionale Paralimpiese Komitee. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Maart 2018. Besoek op 22 Januarie 2018.
  2. "Paralympics 2012: London to host 'first truly global Games'" (in Engels). BBC. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 April 2020. Besoek op 22 Januarie 2018.
  3. "Past Olympic Host City Election Results" (in Engels). GamesBids. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2020. Besoek op 22 Januarie 2018.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]


Paralimpiese Spele Logo van die Paralimpiese Spele

Somerspele: Rome 1960Tokio 1964Tel Aviv 1968Heidelberg 1972Toronto 1976Arnhem 1980New York & Stoke Mandeville 1984Seoel 1988Barcelona 1992Atlanta 1996Sydney 2000Athene 2004Beijing 2008Londen 2012Rio de Janeiro 2016Tokio 2020Parys 2024Los Angeles 2028Brisbane 2032
Winterspele: Örnsköldsvik 1976Geilo 1980Innsbruck 1984Innsbruck 1988Tignes-Albertville 1992Lillehammer 1994Nagano 1998Salt Lake City 2002Turyn 2006Vancouver 2010Sotsji 2014Pyeongchang 2018Beijing 2022Milaan/Cortina 2026Franse Alpe 2030Salt Lake City 2034
Internasionale Paralimpiese KomiteeNasionale Paralimpiese Komitee