Verskil tussen weergawes van "Jimmy Wales"

Jump to navigation Jump to search
23 grepe verwyder ,  4 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (taal, ens.)
}}
 
'''Jimmy Donal (Jimbo) Wales''' (gebore op [[7 Augustus]] [[1966]]<ref name="Bio Jimmy Wales">* {{en}} {{cite news|title=Jimmy Wales’s benevolent Wikipedia wisdom|first=David|last=Horovitz|publisher=[[The Jerusalem Post]]|date=1 Julie 2011|url=http://www.jpost.com/LandedPages/PrintArticle.aspx?id=227389|accessdate=12 Desember 2011}}
* {{en}} {{cite news|title=Jimmy Wales’s benevolent Wikipedia wisdom|first=David|last=Horovitz|publisher=[[The Jerusalem Post]]|date=1 Julie 2011|url=http://www.jpost.com/LandedPages/PrintArticle.aspx?id=227389|accessdate=12 Desember 2011}}
* {{en}} {{cite web|title=Jimmy Wales|url= http://www.clerk-of-the-court.com/default.asp|publisher=Monroe, Florida's County Clerk website (Marriage License Database)|accessdate=21 Mei 2008}}
* {{en}} {{cite book|title=Current Biography Yearbook|year=2006|publisher=H. W. Wilson|date=28 Februarie 2007|isbn=978-0-8242-1074-8|author=editor, Clifford Thompson...}}
* {{en}} {{cite book|title=Who's Who In America: Diamond Edition|publisher=Marquis Who's Who|edition=60|date=12 Oktober 2005|isbn=978-0-8379-6990-9}}</ref> in [[Huntsville, Alabama]]) is 'n [[Verenigde State|Amerikaanse]] [[Internet entrepreneur]] wat hom ten doel gestel het om kreatiwiteit te vestig en saamwerking tussen gebruikers te ontwikkel. As gevolg van sy werk met Wikipedia, wat die wêreld se grootste ensiklopedie is, het ''Time'' tydskrif Wales in [[2006]] gelys as een van die wêreld se mees invloedrykste mense. Wales woon met sy vrou en hul dogter Kira (2001) in [[St. Petersburg, Florida]].
</ref> in [[Huntsville, Alabama]]) is 'n [[Verenigde State|Amerikaanse]] [[Internet entrepreneur]] wat hom ten doel gestel het om kreatiwiteit te vestig en saamwerking tussen gebruikers te ontwikkel. As gevolg van sy werk met Wikipedia, wat die wêreld se grootste ensiklopedie is, het ''Time'' tydskrif Wales in [[2006]] gelys as een van die wêreld se mees invloedrykste mense. Wales woon met sy vrou en hul dogter Kira (2001) in [[St. Petersburg, Florida]].
 
== Lewensloop ==
 
=== Wikia ===
[[FileLêer:2014-03-14 CeBIT Global Conferences, Jimmy Wales, Founder Wikipedia, (26) On stage showing the world for Wikipedia Zero (500 millions), while Brent Goff is still listening.jpg|thumbduimnael|Jimmy Wales 2014 on ''[[CeBIT]] Global Conferences'', [[Wikipedia Zero]]]]
 
[[File:2014-03-14 CeBIT Global Conferences, Jimmy Wales, Founder Wikipedia, (26) On stage showing the world for Wikipedia Zero (500 millions), while Brent Goff is still listening.jpg|thumb|Jimmy Wales 2014 on ''[[CeBIT]] Global Conferences'', [[Wikipedia Zero]]]]
 
Wales het in 2004 saam met Angela Beesley 'n nie-winsgewende maatskappy Wikia, Inc. gestig. Wikia is 'n wikiplaas, 'n versameling van verskillende individuele wiki's oor verskillende onderwerpe, almal gehuisves op dieselfde webwerf.
 
Nog 'n diens wat deur Wikia aangebied word is 'n oopbronwebsoekenjin bekend as Wikia Search waarmee Wales poog om 'n uitdaging aan [[Google]] te stel en deursigtigheid in te stel en 'n openbare debat te skep oor hoe 'n soekenjin geskep word en hoe dit werk. Volgens Wales "vertrou ek Google redelik goed, maar dit is soos om te sê dat jy 'n gunsteling politikus het. Ek vertrou die politikus, maar ek wil nog steeds hê dat die stadsraad in die publiek vergader. Ek wil 'n mate van deursigtigheid hê oor hoe die regering bestuur word, self al vertrou jy die persoon in beheer." Volgens Wales, "Dit word bedoel om Google aan te vat deur die skepping van 'n soekenjin waar alle redaksionele besluite gemaak word deur die algemene publiek en alle sagteware oop is."
 
 
== Sien ook ==
* [http[://en.wikipedia.org/wiki/:User:Jimbo_WalesJimbo Wales|Jimmy Wales se gebruikerblad op die Engelse Wikipedia]]
 
== Verwysings ==

Navigasie-keuseskerm