Verskil tussen weergawes van "NG gemeente Swartland"

Jump to navigation Jump to search
k (-verdubbelde woord)
Beeld:Ds LJ Heyns en gesin.jpg|Ds. L.J. Heyns, hier afgeneem saam met sy gesin, was Swartland se leraar van 1930 tot 1938.
Beeld:Willie Landman.jpg|Dr. [[Willie Landman]], medeleraar van 1940 af, was in 1960 een van net vier stemme in die NG Kerk se Federale Raad wat ten gunste van die besluite van die [[Cottesloe-kerkeberaad]] was.
Beeld:Ds KW Heese.jpg|DsDr. [[Karl Heese|K.W. Heese]], eggenoot van die skrywer [[Hester Heese]], leraar van 1943 tot 1946.
Beeld:Ds Nick Treurnicht.jpg|Ds. N.F. (Nick) Treurnicht, medeleraar van 1946 tot 1950. Hy was daarna tot 1954 leraar van [[NG gemeente Riebeek-Kasteel|Riebeek-Kasteel]], maar ontvang demissie vir verdere studie, waarna hy in 1957 uit die bediening tree.
Beeld:Ds JG Bezuidenhoud.jpg|Ds. [[Johan Bezuidenhoud|J.G. Bezuidenhoud]], medeleraar van 1962 tot 1965.
85 752

wysigings

Navigasie-keuseskerm