Verskil tussen weergawes van "Ontwikkelde land"

Jump to navigation Jump to search
1 711 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
Uitgebrei, nog besig
(Nuwe artikel, nog besig)
 
(Uitgebrei, nog besig)
 
’n '''Ontwikkelde land''' of '''geïndustrialiseerde land''' is ’n soewereine staat met ’n hoogs ontwikkelde ekonomie en gevorderde tegnologiese infrastruktuur in vergelyking met ander lande. Die algemeenste kriteria om die graad van ekonomiese ontwikkeling te bepaal is die [[bruto binnelandse produk]] (BBP), [[bruto nasionale produk]] (BNP), per capita-inkomste, vlak van industrialisasie, mate van wydverspreide infrastruktuur en algemene lewenstandaard.<ref>[http://www.investopedia.com/terms/d/developed-economy.asp#axzz1legO8olO Developed Economy Definition] {{webarchive|url=https://web.archive.org/web/20160322201145/http://www.investopedia.com/terms/d/developed-economy.asp |date=2016-03-22 }}. Investopedia (2010-04-16). Besoek op 2013-07-12.</ref> Dit is debatteerbaar watter kriteria gebruik moet word en watter lande as ontwikkel geklassifiseer kan word.
 
Ontwikkelde lande het ’n post-industriële ekonomie, wat beteken die [[diens]]sektor verskaf meer rykdom as die [[nywerheid]]sektor. Daarteenoor is [[ontwikkelende land]]e besig om te industrialiseer of hoofsaaklik op [[landbou]] aangewese. In 2015 het gevorderde ekonomieë 60,8% uitgemaak van die wêreldwye BBP gebaseer op [[nominale waarde]]s en 42,9% van die wêreldwye BBP gebaseer op [[koopkragpariteit]] (KKP), volgens die [[Internasionale Monetêre Fonds]].<ref>[http://www.imf.org/external/pubs/ft/weo/2015/02/weodata/weorept.aspx?pr.x=30&pr.y=7&sy=1980&ey=2016&scsm=1&ssd=1&sort=country&ds=.&br=1&c=001%2C110&s=NGDPD%2CPPPGDP%2CPPPSH&grp=1&a=1 IMF-BBP-data (Oktober 2015)] {{webarchive|url=https://web.archive.org/web/20160304041611/http://www.imf.org/external/pubs/ft/weo/2015/02/weodata/weorept.aspx?pr.x=30&pr.y=7&sy=1980&ey=2016&scsm=1&ssd=1&sort=country&ds=.&br=1&c=001%2C110&s=NGDPD%2CPPPGDP%2CPPPSH&grp=1&a=1 |date=2016-03-04 }}</ref> In 2015 was die 10 grootste gevorderde ekonomieë volgens BBP in beide nominale en KKP-terme [[Australië]], [[Kanada]], [[Frankryk]], [[Duitsland]], [[Italië]], [[Japan]], [[Suid-Korea]], [[Spanje]], [[Brittanje]] en die [[VSA]].<ref>{{cite web|url=http://www.imf.org/external/pubs/ft/weo/2015/02/weodata/index.aspx|title=Gross domestic product, current prices & Gross domestic product based on purchasing-power-parity (PPP) valuation of country GDP|work=World Economic Outlook Database, Oktober 2015|publisher=[[Internasionale Monetêre Fonds]]|date=Oktober 2015|accessdate=2015-10-15|deadurl=no|archiveurl=https://web.archive.org/web/20151011233209/http://www.imf.org/external/pubs/ft/weo/2015/02/weodata/index.aspx|archivedate=2015-10-11|df=}}</ref>
 
==Verwysings==

Navigasie-keuseskerm