Internasionale Monetêre Fonds

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Logo van die Internasionale Monetêre Fonds
Lidlande van die Internasionale Monetêre Fonds
Die eerste hoofkwartier van die Internasionale Monetêre Fonds in Washington, D.C., Verenigde State
Die tweede hoofkwartier van die Internasionale Monetêre Fonds in Washington, D.C.

Die Internasionale Monetêre Fonds (IMF; Engels: International Monetary Fund, IMF; Frans: Fonds monétaire international, FMI; Spaans: Fondo Monetario Internacional, FMI) is 'n internasionale organisasie met hoofkantoor in Washington, D.C., Verenigde State, wat met die bevordering van internasionale samewerking in monetêre beleid, die uitbreiding van wêreldhandel, die stabilisering van wisselkoerse, skuld, toesig van monetêre beleid en tegniese bystand besig is.

Die Internasionale Monetêre Fonds is in 1944 saam met sy susterorganisasie, die Wêreldbank, gestig. Die amptelike tale is Engels, Frans en Spaans.

Die IMF het tans 188 lidlande wie se stemreg is gebaseer op sy aandelekapitaal. Die lidlande met die grootste stemaandele is: Verenigde State 16,74 %, Japan 6,01 %, Duitsland 5,87 %, Frankryk 4,85 %, Verenigde Koninkryk 4,85 % en die Volksrepubliek China 3,65 %. Omdat die besluite van die IMF met 'n meerderheid van 85 % aangeneem moet word, het slegs die VSA en die lidlande van die Europese Unie saam de facto 'n blokkering minderheid.[1]

Besturende direkteure[wysig | wysig bron]

Op 27 Desember 1945 is die artikels van die ooreenkoms in werking getree.[2]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]

  • (de) Thomas Gerassimos Riedel: Rechtsbeziehungen zwischen dem Internationalen Währungsfonds und der Welthandelsorganisation: die Organisationen und ihre gegenseitigen Rechtsbeziehungen im Bereich des Handels und der Subventionen, Nomos Verlagsgesellschaft, Baden-Baden 2008, ISBN 978-3-8329-3703-4
  • (de) Axel Dreher: Die Kreditvergabe von IWF und Weltbank. Ursachen und Wirkungen aus politisch-ökonomischer Sicht. wvb Berlin, 2003, ISBN 3-936846-54-5
  • (de) Axel Dreher: Verursacht der IWF Moral Hazard? Ein kritischer Literaturüberblick, Jahrbuch für Wirtschaftswissenschaften 54, 3: 268–287 (2003)
  • (en) Richard Peet: Unholy Trinity. The IMF, World Bank and WTO, ISBN 1-84277-072-1, ISBN 1-84277-073-X

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]