Verskil tussen weergawes van "Lyfland"

Jump to navigation Jump to search
4 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
 
==== Poolse, Deense en Sweedse oorheersing ====
Op die Augsburgse Reichstag van 1530 is Lyfland, sonder enige praktiese gevolge – deel van die [[Heilige Romeinse Ryk]] verklaar. 1558 het die Lyflandse oorlog begin met die inval van Russiese troepe; sommige dele van die land het tot 1582 beset gebly. Om hulleself teen die Russiese bedreiging te beveilig, het Kurland en Lyfland, verteenwoordig deur hulle Ridders, hulleself in 1561 onder die [[Pole (volk)|Poolse]] gesag gestel: Van Kurland het onder Poolse Lehnshoheit – die sekulêre Hertogdom Kurland en Semgale geword, onder die laaste landsmeester van die [[Duitse Orde|Duitse orde]] in Lyfland, [[Gotthard Kettler]], terwyl die werklike Lyfland direk aan Litaue oorgedra is. Later het Lyfland in die staat van [[Pools-Litause Gemenebes|Pole-Litaue]] , 'n soort medeeiendom van die twee deelstate gevorm het. Estland en die eiland van [[Saaremaa|Ösel (Saaremaa)]] het vir dieselfde rede en ook verteenwoordig deur hulle ridders, hulle aan die Deense en Sweedse gesag onderwerp. As gevolg van hierdie onderdeling in verskillende gebiede het die betekenis van die Naam ''van Lyfland verder vernou'' op die gebiede noord van die [[Daugava|Düna-rivier]] en na die gebiede suidwes van die Peipusmeer.
 
In 1629 het die grootste gedeelte van Livonia deur verowering [[Gustav II Adolf|deur Gustav II]] [[Gustav II Adolf|Adolf]] as provinsie Sweeds-Lyfland deel van [[Swede]] geword; slegs die gebied om [[Daugavpils|Dünaburg (Daugavpils)]] sowel as Kurland pools gebly en is Pools-Lyfland genoem.

Navigasie-keuseskerm