Verskil tussen weergawes van "Rayleigh-verstrooiing"

Jump to navigation Jump to search
geen wysigingsopsomming nie
: <math> k_s = \frac {2 \pi^6} {3} n \left( \frac {m^2 - 1} {m^2 + 2} \right)^2 \frac {d^5} {\lambda^4} </math>
 
Met ''n'' as die aantal deeltjies van die diameter, ''d''; ''m'' is die [[brekingsindeks]]; en λ is die golflengte van die straling.
 
Die sterk golflengte-afhanklikheid sorg ook daarvoor dat [[blou]] lig meer verstrooi word as [[rooi]] lig: blou lig se golflengte is ongeveer twee keer so kort as dié van rooi lig en dus word blou lig sestien maal beter verstrooi as rooi lig. Dit het tot gevolg dat 'n mens in die [[atmosfeer]] 'n klein deel blou lig van alle kante kan sien, terwyl die res van die sonlig hoofsaaklik uit die rigting van die [[son]] blyk te kom.
22 781

wysigings

Navigasie-keuseskerm