Verskil tussen weergawes van "Teems"

Jump to navigation Jump to search
575 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
Etiket: 2017-bronwysiging
k
Etiket: 2017-bronwysiging
 
Met die hoogtepunt van die laaste [[ystydperk]], sowat 12 000 jaar gelede, is groot hoeveelhede water as gevolg van lae temperature in ysmassas omgeskep sodat die [[seevlak]] wêreldwyd gedaal het. Die suidelike [[Noordsee]] is in droë land verander, die sogenaamde Doggerland, en die [[Britse Eilande]] het met die huidige Europese vasteland duisende jaar lank 'n samehangende landmassa gevorm. In hierdie tyd was die Teems baie groter as wat hy vandag is en sy bron heelwat verder weswaarts in die omgewing van die huidige [[Wallis]]. Die rivier het toe deur Doggerland gevloei, tot dit by die [[Ryn|Ryn-river]] aangesluit het. Die twee riviere was dus eens op 'n tyd deel van dieselfde rivierstelsel.
 
{| class="toccolours" style="float: left; margin-left: 0em; margin-right: 1em; font-size: 85%; background:#e0e8ff; color:black; width:30em; max-width: 40%;" cellspacing="5"
| style="text-align: left;" | "Die Sint Laurensrivier is water, die Mississippi is modderige water, maar die Teems is vloeibare geskiedenis."<ref>[https://www.riverthames.co.uk/thameshistory/ ''The River Thames Guide: Thames History. Besoek op 5 Desember 2018'']</ref>
 
|-
 
| style="text-align: left;" | ''John Burns (1858–1943), lid van die Britse Laerhuis, in 1929, vertaling deur Wikipedia.''
|}
 
{{Saadjie}}

Navigasie-keuseskerm