Wysigings

Jump to navigation Jump to search
244 grepe bygevoeg, 12 jaar gelede
Die ondergang van die V.P. se partypolitieke blaaie het gou op die skokkende nederlaag in die verkiesing van [[1948]] gevolg. Waar die Unie-Volkspers se omset in sommige jare £350 000 beloop het, was sy skuld teen [[1949]] sowat £500 000. Die maatskappy se voorsitter, sen. A.M. Conroy, het sir [[De Villiers Graaff]] persoonlik genader om dit te delg, maar hy het geweier. Die maatskappy is uiteindelik gelikwideer en die [[Nasionale Pers]] het in [[1951]] besondere winskope gemaak met sy tender vir 'n rolpers en ander perstoerusting.
 
Die verdwying van ''Die Suiderstem'' het beteken dat sedert [[1949]] daar nêrens in [[Suid-Afrika]] twee Afrikaanse dagblaaie in dieselfde stad uitgegee is wat verskillende politieke partye ondersteun het nie. Trouens, van daardie datum af tot ongeveer [[1994]] het alle Afrikaanse dagblaaie die [[Nasionale Party]] ondersteun. Tans bestaan die situasie dat alle Afrikaanse dagblaaie in [[Suid-Afrika]] aan een mediagroep ([[Naspers]]) behoort. Die enigste Afrikaanse dagblad enige plek ter wêreld wat nie aan Naspers behoort nie, is die [[Republikein]] in [[Windhoek]].
 
==Bronne==
84 100

wysigings

Navigasie-keuseskerm