Webwerf: Verskil tussen weergawes

Jump to navigation Jump to search
5 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
Verbeter
k (Databoks)
Etiket: 2017-bronwysiging
(Verbeter)
'n Webbladsy (of webblad) is 'n dokument, tipies geskryf in [[HTML]], wat meestal beskikbaar gemaak word deur die [[HTTP]] protokol. Die HTTP protokol is verantwoordelik om die inligting van die webbediener aan te stuur na die gebruiker se [[webblaaier]].
 
Al die [[publiek]]e toeganklike webwerwe word kollektief beskou as die [[Wêreldwye Web]].
 
Die blaaie van 'n webwerf kan gewoonlik bekom word van 'n eerste- of worteladres ([[URL]]). Die worteladres van 'n webwerf word die hoofblad of tuisblad genoem. Die adresse van die blaaie word gewoonlik in 'n hiërargie georganiseer, maar skakels tussen die blaaie beheer hoe die leser die struktuur sien en hoe verkeer tussen die blaaie van die webwerf vloei.

Navigasie-keuseskerm