Verskil tussen weergawes van "Mediese diagnose"

Jump to navigation Jump to search
71 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Saadjie geplant in verband met Afrocuration projek)
 
Etiket: 2017-bronwysiging
[[File:Xraymachine.JPG|thumb|[[Radiografie]] is 'n belangrik deel van die diagnose van sekere afwykings]]
'''Mediese diagnose''' is die proses om te bepaal watter [[siekte]] of toestand 'n persoon se [[simptoom|simptome]] en tekens verklaar. Daar word meestal verwys na diagnosering met die implikasie van die [[Geneeskunde|mediese]] konteks. Die inligting wat benodig word vir diagnose word gewoonlik versamel uit 'n geskiedenis en fisiese ondersoek van die persoon wat mediese sorg soek. Een of meer diagnostiese prosedures, soos mediese toetse, word ook gereeld tydens die proses uitgevoer. Soms word postume diagnose as 'n soort mediese diagnose beskou.
 
== Geskiedenis ==
Die eerste aangetekende voorbeelde van mediese diagnose word gevind in die geskrifte van [[Imhotep]] (2630–2611 v.C) in [[Antieke Egipte]] (die Edwin Smith Papyrus).<ref>{{Cite web|url = http://www.britannica.com/EBchecked/topic/179901/Edwin-Smith-papyrus|title = Edwin Smith Papyrus|date = |accessdate = 2015-02-28|website = |publisher = |last = |first = }}</ref> 'n [[Babilonië|Babiloniese]] mediese handboek, die ''Diagnostic Handbook'', geskryf deur Esagil-kin-apli (fl. 1069–1046 vC), het die gebruik van [[empirisme]], [[logika]] en rasionaliteit in die diagnose van 'n [[siekte]] bekendgestel.<ref>H. F. J. Horstmanshoff, Marten Stol, Cornelis Tilburg (2004), ''Magic and Rationality in Ancient Near Eastern and Graeco-Roman Medicine'', pp. 97–98, Brill Publishers, {{ISBN|90-04-13666-5}}.</ref> [[Tradisionele Chinese medisyne]], soos beskryf in die Yellow Emperor's Inner Canon of Huangdi Neijing, het vier diagnostiese metodes gespesifiseer: inspeksie, uitkultuur-olfaksie, ondervraging en palpasie.<ref>{{Cite book | last1 = Jingfeng | first1 = C. | title = Encyclopaedia of the History of Science, Technology, and Medicine in Non-Western Cultures | doi = 10.1007/978-1-4020-4425-0_8500 | pages = 1529–34 | year = 2008 | pmid = | pmc = | chapter = Medicine in China | isbn = 978-1-4020-4559-2 }}</ref> Dit was bekend dat [[Hippokrates]] diagnoses gemaak het deur die urine van sy pasiënte te proe en hul sweet te ruik.<ref>{{Cite web|url = http://well.blogs.nytimes.com/2008/09/23/what-would-hippocrates-do/|title = What Would Hipocrates Do?|date = |accessdate = Februarie 28, 2015|website = |publisher = |last = |first = }}</ref>
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
== Eksterne skakels ==
{{Commons-kategorie inlyn|Diagnosis}}
 
{{Normdata}}
{{DEFAULTSORT:Mediese Diagnose}}
[[Kategorie:Geneeskunde]]
29 218

wysigings

Navigasie-keuseskerm