Eriekanaal: Verskil tussen weergawes

Jump to navigation Jump to search
210 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
k
kNo edit summary
Etiket: 2017-bronwysiging
Etiket: 2017-bronwysiging
 
Met die voltooing van die Eriekanaal was daar 'n bevaarbare waterweg vir die vervoer van passasiers en goedere tussen die metropool [[New York]] en die [[Atlantiese Oseaan]] in die ooste van die deelstaat en die Groot Meregebied in die weste. Die kanaal, die tweede langste ter wêreld ná die Groot Kanaal in China, het grootliks bygedra tot die ekonomiese ontwikkeling van die deelstaat New York, sy gelyknamige hawemetropool en die Verenigde State. Terwyl dit die binneland in die weste ontsluit het vir handel en die vestiging van setlaars, het dit tegelykertyd New York se status as belangrikste handelsmetropool in die Verenigde State bevestig. Duisende werkers het die deelstaat New York binnegestroom om werk te vind by die kanaalprojek, vir ander weer sou dit 'n belangrike deurgangsroete op pad na hul nuwe tuiste wees.
 
=== Die kanaal as suksesverhaal ===
Nog voor sy voltooiing was die Eriekanaal 'n ekonomiese sukses. Reeds in 1824 het die deelstaat New York met die eerste voltooide seksies $300 000 uit tolgeld verdien.
 
=== Vervanging van die historiese trekpadkanaal ===

Navigasie-keuseskerm