Verskil tussen weergawes van "Vetplant"

Jump to navigation Jump to search
66 grepe bygevoeg ,  11 maande gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Inligting bygewerk)
 
 
Die vetplante van die [[woestyn]] moet hulle ook beskerm teen diere, wat maar te graag hul dors sou wou les deur van hierdie sappige, groen plante te eet. Die meeste van hierdie plante het egter ʼn gedugte doringbeskerming wat baie doeltreffend is om hulle teen bokke en ander diere te beskerm. Die [[naboom]] van [[Afrika]] het ook nog 'n irriterende melk of sap wat dit oneetbaar maak.
 
== Verwante artikels ==
* [[Indringer vetplante in Suid Afrika]]
 
== Bronne ==
67

wysigings

Navigasie-keuseskerm