Verskil tussen weergawes van "Springstof"

Jump to navigation Jump to search
10 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
k
* [[Kernwapen|kernmateriaal]], soos [[Kernreaktief|reaktiewe]] [[isotope]] van [[uraan-235]] en [[plutonium-239]]
 
Springstowwe kan in kategorieë verdeel word na gelang van die uitsettingstempo. Materiale wat [[Detonasie|detoneer]] (d.w.s. ontplof vinniger as die skokgolf of [[spoed van klank]]) word aangedui as '''plofbaar''' en substansies wat [[Deflagrasie|deflagreer]] word aangedui as '''ontvlambaar'''. Springstowwe kan verder onderverdeel word weensna gelang van hul [[Sensitiwiteit (springstowwe)|sensitiwiteitsensitiwiteite]]. Sensitiewe substansies wat deur relatief min hitte of druk ontsteek kan word, staan bekend as [[Springstof#Primêre springstof|primêre springstowwe]] en dié wat relatief onsensitief is, staan bekend as [[sekondêre springstowwe]].
 
[[Kategorie:Chemie]]
9 733

wysigings

Navigasie-keuseskerm