Verskil tussen weergawes van "Cornwall"

Jump to navigation Jump to search
60 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
→‎Geskiedenis: Cornwall:landkaart
k (r2.6.5) (robot Verander: hr:Cornwall, grofovija)
(→‎Geskiedenis: Cornwall:landkaart)
Tydens die oorloë teen die Sakse het die literêre legendes van Koning Artus en Tristan en Isolde ontstaan, wat danksy hulle Bretonse weergawe, die ''Matière de Bretagne'', die aanleiding vir die Franse [[ridder]]- en [[Heilige Graal|graal]]-epiek van die 13de en 14de eeu gegee het.
 
[[Lêer:CornwallKernowMappa.png|thumb|Cornwall: landkaart]]
Ná die [[Normandië|Normandiese]] verowering van Engeland in die jaar [[1066]] het ook Cornwall ses jaar later onder Normandiese heerskappy gekom, maar steeds 'n oorwegend Keltiese gebied gebly. In hierdie tydperk het Cadoc, 'n inheemse hoof, oor Cornwall geheers. Sy kenmerkende swart wapenskild met die goue buile het later die aanleiding vir die wapen van die Hertogdom Cornwall gegee. Die Engelse koning Edward III het Cornwall tot 'n graafskap met 'n besondere status verhef. Desondanks het die destydse landelike adel van Cornwall oorwegend uit Normandiërs bestaan, met 'n Saksiese middelklas en die Keltiese bevolking as die nederste laag van die maatskappy. 'n Aantal dokumente in Kornies dateer uit hierdie tydperk, maar alhoewel die taal nog vier eeue lank gebesig is, was dit nou toenemend die taal van die armes en die gebiede in die uiterste weste. Soos elders in Engeland het Anglo-Normandies en later Engels die status van amptelike taal gekry.
 

Navigasie-keuseskerm