Staten-eiland

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Staten Island
Staten-eiland
Uitsig vanaf die Verrazano-Narrows-brug oor Staten-eiland
Uitsig vanaf die Verrazano-Narrows-brug oor Staten-eiland
Official Vlag van Staten Island
Vlag
Kaart van New York Stad wat Staten-eiland in oranje aandui.
Kaart van New York Stad wat Staten-eiland in oranje aandui.
Koördinate: 40°34′35″N 74°8′42″W / 40.57639°N 74.14500°W / 40.57639; -74.14500Koördinate: 40°34′35″N 74°8′42″W / 40.57639°N 74.14500°W / 40.57639; -74.14500
Land Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Deelstaat Flag of New York.svg New York
County Richmond
Stad Flag of New York City.svg New York Stad
Stigting 1661
Regering
 - Tipe Borough (Stadsdeel)
 - President van die Stadsdeel James Oddo (R)
 - Prokureur van die Distrik Daniel M. Donovan, Jr.
Oppervlak
 - Borough 265,5 km²  (102,50 vk m)
 - Land 151,5 km² (58,48 vk m)
 - Water 114,0 km² (44,02 vk m)
Bevolking (2013)
 - Borough 472 621
 - Digtheid 3 131,9/km² (8 111,7/vk m)
Tydsone OST (UTC-5)
 - Somer (DST) ODT (UTC-4)
Poskode 10301–10314
Skakelkode(s) 347, 718, 917, 929
Webwerf: www.statenislandusa.com

Staten-eiland is 'n eiland wat deel vorm van New York Stad. Die eiland lê aan die weste kant van die Hudsonrivier se monding, sowat 5 myl (8 km) suidwes van Manhattaneiland. Die eiland het 'n bykans driehoekvorm en is 13,9 myl lank en tot 7,3 myl wyd. Aan die westekant is die Arthur Killrivier, aan die noord en noorweste is die Kill Van Kullrivier. Aan die ooste is die Hudsonrivier met die Atlantiese Oseaan wat die suidoos grens vorm.