Manhattan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Manhattan
Die stadsilhoeët van Manhattan
Die stadsilhoeët van Manhattan
Kaart van New York Stad wat Manhattan in oranje aandui.
Kaart van New York Stad wat Manhattan in oranje aandui.
Koördinate: 40°43′42″N 73°59′39″W / 40.72833°N 73.99417°W / 40.72833; -73.99417Koördinate: 40°43′42″N 73°59′39″W / 40.72833°N 73.99417°W / 40.72833; -73.99417
Land Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Deelstaat Flag of New York.svg New York
County Flag of New York City.svg New York
Stad Flag of New York City.svg New York Stad
Stigting 1624
Regering
 - Tipe Borough (Stadsdeel)
 - President van die Stadsdeel Gale Brewer (D)
 - Prokureur van die Distrik Cyrus Vance, Jr.
Oppervlak
 - Borough 87,5 km²  (33,77 vk m)
 - Land 59,5 km² (22,96 vk m)
 - Water 28,0 km² (10,81 vk m)
Bevolking (2013)
 - Borough 1 626 159
 - Digtheid 27 345 9/km² (70 825,6/vk m)
Tydsone OST (UTC-5)
 - Somer (DST) ODT (UTC-4)
Webwerf: www.manhattanbp.nyc.gov

Manhattan is die stadsdeel (Engels: borough) in New York Stad met die hoogste bevolkingskonsentrasie en met 'n sterk handelsontwikkeling. Dit het 'n geskatte bevolking (2013) van 1 626 159[1] en 'n oppervlakte van 87,5 km². Dit grens aan The Bronx in die noorde en die East River skei dit van Brooklyn. Broadway is ook in Manhattan.

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]