Steelpoortrivier

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Steelpoortrivier
Oorsprong Kwaggaskop Mpumalanga
Monding Olifantsrivier naby Kromellenboog
Stroomgebied Limpopo, Suid-Afrika
Monding-hoogte 605 m
Ligging van Steelpoortrivier op 'n kaart (Suid-Afrika)
Steelpoortrivier
Steelpoortrivier
Koördinate: 24°26′31″S 30°26′6″O / 24.44194°S 30.43500°O / -24.44194; 30.43500Koördinate: 24°26′31″S 30°26′6″O / 24.44194°S 30.43500°O / -24.44194; 30.43500

Die Steelpoortrivier is 'n regterhand-sytak van die Olifantsrivier in Limpopo, Suid-Afrika. Die samevloei is by 24°26′31″S 30°26′6″O / 24.44194°S 30.43500°O / -24.44194; 30.43500.

Oorsprong[wysig | wysig bron]

Die Steelpoortrivier ontspring op die plaas Kwaggaskop tussen Dullstroom, Stoffberg en Belfast in Mpumalanga.

Water van die rivier word naby Burgersfort in die De Hoopdam opgegaar.

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.