Stoffberg

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Stoffberg
Ligging van Stoffberg op 'n kaart (Mpumalanga)
Stoffberg
Stoffberg
Koördinate: 25°25′0″S 28°50′0″O / 25.41667°S 28.83333°O / -25.41667; 28.83333Koördinate: 25°25′0″S 28°50′0″O / 25.41667°S 28.83333°O / -25.41667; 28.83333
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Mpumalanga
Distriksmunisipaliteit Nkangala
Plaaslike Munisipaliteit Emalahleni
Tydsone SAST (UTC+2)

Stoffberg is 'n dorpie in Mpumalanga, Suid-Afrika. Dit is 70 km noordoos van Middelburg en lê aan die bolope van die Steelpoortrivier. Die takspoor vanaf Middelburg het Stofberg in 1927 bereik. Die halte is gebou op die plaas Springboklaagte van Dirk Stoffberg, 'n wamaker van Wellington wat homself in hierdie gebied gevestig het. Die dorp is na hom vernoem.

Distrik[wysig | wysig bron]

Stoffberg is die handelsentrum vir 'n area waar gemengde boerdery toegepas word: beeste, koring, mielies, grondboontjies en groente.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]