Stephanoaetus
Voorkoms
Stephanoaetus Tydperk: Holoseen
| |
---|---|
Kroonarend (Stephanoaetus coronatus) | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Animalia |
Filum: | Chordata |
Klas: | Aves |
Orde: | Accipitriformes |
Familie: | Accipitridae |
Subfamilie: | Aquilinae |
Genus: | Stephanoaetus W.L. Sclater, 1922 |
Spesies | |
Stephanoaetus is 'n genus van baie groot roofvoëls uit Afrika suid van die Sahara en Madagaskar. Net een van die twee bekende spesies bestaan nog.
Spesies
[wysig | wysig bron]- Kroonarend of gekroonde valk-arend (Stephanoaetus coronatus).
- † Malgassiese kroonarend (Stephanoaetus mahery).[1]
Verwysings
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Stephanoaetus. |