Witwangsterretjie
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Sterna repressa)
Witwangsterretjie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. repressa
|
Binomiale naam | |
Sterna repressa Hartert, 1916
|
Die Witwangsterretjie (Sterna repressa) is 'n seldsame voël en swerwer na die ooskus van Suider-Afrika uit tropiese Indiese Oseaan-kolonies. Die voël is 32 – 35 cm lank, 80 - 100 g groot met 'n vlerkspan van 80 cm. In Engels staan die voël bekend as die White-cheeked Tern.
Fotogalery
[wysig | wysig bron]-
Illustrasie, 1870
Sien ook
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Sterna repressa. |
- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Sterna repressa". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)