Swaeligsuur

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Swaeligsuur (H2SO3) vorm wanneer swaweldioksied met water reageer:

Die dissosiasiereaksies word soos volg voorgestel:[1]

           Ka1 = 1.4×10−2; pKa2 = 1.85
           Ka2 = 6.3×10−8; pKa = 7.2

As ons probeer om die oplossing te konsentreer deur verdamping om waterlose swaeligsuur te produseer, sal dit ontbind (die vormingsreaksie sal omgekeer word).

Wanneer dit afgekoel word sal kristalliseer wat weer by 7 °C sal ontbind. Dus kan swaeligsuur H2SO3 nie geïsoleer word nie.

Kyk ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]