Swinhoestormswael

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Swinhoestormswael
Bewaringstatus

Status iucn3.1 NT af.svg
Byna bedreig (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Procellariiformes
Familie: Hydrobatidae
Subfamilie: Hydrobatinae
Genus: Oceanodroma
Spesie: O. monorhis
Binomiale naam
Oceanodroma monorhis
(Swinhoe, 1867)
Sinonieme

Thalassidroma monorhis Swinhoe, 1867

Die Swinhoestormswael (Oceanodroma monorhis) is 'n stormswael en 'n seldsame besoeker aan die kus van Suid-Afrika. Die voël is 20 cm groot en weeg 38 - 40 g met 'n vlerkspan van 44 - 48 sentimeter. Die voël broei op noordwestelike Stille Oseaan-eilande. In Engels staan die voël bekend as Swinhoe's storm-petrel. Die voël is nog net 1 keer opgeteken in Suid-Afrika.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). “Oceanodroma monorhis”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.