Gaan na inhoud

Synnøve Macody Lund

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Synnøve Macody Lund
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Synnøve Macody Lund in 2011

Geboorte 24 Mei 1976 (1976-05-24) (48 jaar oud)
Stord, Noorweë
Nasionaliteit Noors
Lewensmaat Christer Falck (2005-2011)[1]
Beroep(e) Aktrise en regisseuse
Aktiewe jare Sedert 2011
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Synnøve Macody Lund (gebore 24 Mei 1976) is 'n Noorse joernalis, rolprentresensent, model, aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Headhunters (2011), Haunted (2017), en The Girl in the Spider's Web (2018), en in die televisiereekse Black Widows (2016) en Ragnarök (2020).

Vroeë lewe

[wysig | wysig bron]

Lund is op 24 Mei 19766[2] in Stord, Noorweë gebore.[3] Sy het 'n graad in televisieproduksie en rolprentstudies.[3]

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
  • 2011: Headhunters
  • 2012: Seile sin egen sjø
  • 2017: Haunted
  • 2018: The Girl in the Spider's Web

Televisiereekse

[wysig | wysig bron]
  • 2016: Black Widows
  • 2020: Ragnarök

Video's

[wysig | wysig bron]
  • 2012: Behind Headhunters

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "- Det er veldig slutt - Kjendis". web.archive.org. 25 Augustus 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Augustus 2013. Besoek op 18 Junie 2019.
  2. "Synnøve Macody Lund". AlloCiné (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 April 2019. Besoek op 24 Januarie 2019.
  3. 3,0 3,1 FilmWeb.no Staff (13 November 2016). "Synnøve Macody Lund". filmweb.no (in Noors). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Junie 2018. Besoek op 13 November 2016.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]