Taichung
Voorkoms
Kaart | Seël |
Vlag | |
Land | Republiek China |
Administratiewe gewes | Sentraal-Taiwan |
Koördinate | 24°09′N 120°40′O / 24.150°N 120.667°O |
Stigting | 1705 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 2 214,8968 vk km |
Hoogte bo seevlak | - m |
Bevolking: | |
- Totaal (Desember 2014) | 2 719 835 |
- Bevolkingsdigtheid | 1 200/vk km |
Tydsone | UTC +8 (CST) |
Burgemeester | Lu Shiow-yen (KMT) |
Amptelike Webwerf | Taichung City Government |
Taichung, soms ook Taizhong genoem (Chinees: 臺中市, Pinyin: Táizhōng Shì, Pe̍h-ōe-jī: Tâi-tiong-chhī; letterlik Sentraal-Taiwan) is ná Nieu-Taipei en Kaohsiung die derde grootste stad van die Republiek China op die eiland Taiwan met 'n bevolking van sowat 2,7 miljoen. Taichung het 'n oppervlakte van 2 215 km² en word regstreeks deur die nasionale regering bestuur. Op 25 Desember 2010 het die stad met die Taichung County saamgesmelt.
Sy stadsgebied behels 'n aansienlike deel van Taiwan se westelike kuslyn en is aan die Suid-Chinese See geleë.