Taizhou, Jiangsu

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Taizhou
泰州
Binne die Gaogang-distrik in Taizhou.
Binne die Gaogang-distrik in Taizhou.
Ligging van Taizhou op 'n kaart (Volksrepubliek China)
Taizhou
Taizhou
Ligging in die Volksrepubliek China
Koördinate: 32°27′00″N 119°55′00″O / 32.45000°N 119.91667°O / 32.45000; 119.91667Koördinate: 32°27′00″N 119°55′00″O / 32.45000°N 119.91667°O / 32.45000; 119.91667
Land Vlag van Volksrepubliek China Volksrepubliek China
Provinsie Jiangsu
Regering
 - Burgemeeser Yao Jianhua (姚建华)
Oppervlak
 - Stad 5 794 km²  (2 237 vk m)
 - Stedelik 434 km² (168 vk m)
Bevolking (2010)
 - Stad 4 618 558
 - Digtheid 800/km² (2 100/vk m)
 - Stedelik 571 516
 - Stedelike bevolkingsdigtheid 1 300/km² (3 400/vk m)
Tydsone SST (UTC+08:00)
Poskode 225300; 214500, 225400, 225500, 225600, 225700
Skakelkode(s) 523
Webwerf: taizhou.gov.cn

Taizhou (Chinees: 泰州) is 'n stad in die Chinese provinsie Jiangsu met 'n bevolking van 4 618 558 in 2010. Die stad is geleë in die ooste van China naby die Yangtze-monding in die Oos-Chinese See.

Taizhou grens in die ooste aan Nantong, in die noorde aan Yancheng en in die weste aan Yangzhou. China se huidige eerste minister, Hu Jintao, is in die Jiangyan-distrik van Taizhou gebore.