Yangzhou

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Yangzhou
扬州
Die Vyfpawiljoenbrug in die Shouxi-meer.
Die Vyfpawiljoenbrug in die Shouxi-meer.
Ligging van Yangzhou op 'n kaart (Volksrepubliek China)
Yangzhou
Yangzhou
Ligging in die Volksrepubliek China
Koördinate: 32°24′00″N 119°25′00″O / 32.40000°N 119.41667°O / 32.40000; 119.41667Koördinate: 32°24′00″N 119°25′00″O / 32.40000°N 119.41667°O / 32.40000; 119.41667
Land Vlag van Volksrepubliek China Volksrepubliek China
Provinsie Jiangsu
Regering
 - Kommunistiese Party van China Sekretariskomitee Xie Zhengyi (谢正义)
 - Burgemeester Zhu Minyang (朱民阳)
Oppervlak
 - Stad 6 678 km²  (2 578 vk m)
 - Metro 2 310 km² (890 vk m)
Bevolking (2010)
 - Stad 4 459 760
 - Digtheid 670/km² (1 700/vk m)
 - Metropolitaans 2 146 980
 - Metrodigtheid 930/km² (2 400/vk m)
Tydsone SST (UTC+08:00)
Skakelkode(s) 514
Webwerf: yangzhou.gov.cn

Yangzhou (Chinees: 扬州) is 'n stad in die Chinese provinsie Jiangsu met 'n bevolking van 4 459 760 in 2010. Die stad is geleë in die ooste van China naby die monding van die Yangtzerivier in die Oos-Chinese See. Yangzhou word deur Nanjing in die suidweste begrens en is aan die Keiserkanaal geleë.

Deur southandel oor die kanaal in die Middeleeue het die stad ryk en magtig geword, maar met die bou van spoorlyne het Yangzhou sy status as 'n belangrike handelstad verloor.