Tambof

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Vir ’n artikel oor die oblast met dieselfde naam, sien Tambof-oblast.
Tambof

Тамбов
Stad
Die Kerk van Gods Moeder van Kazan
Die Kerk van Gods Moeder van Kazan
Vlag van Tambof
Vlag
Die ligging van Tambof-oblast in Rusland
Die ligging van Tambof-oblast in Rusland
Tambof is in Tambof-oblast
Tambof
Tambof
Die ligging van Tambof in Tambof-oblast
Koördinate: 52°43′N 41°26′O / 52.717°N 41.433°O / 52.717; 41.433Koördinate: 52°43′N 41°26′O / 52.717°N 41.433°O / 52.717; 41.433
LandVlag van Rusland Rusland
DeelgebiedTambof-oblast
Stigting1636
Regering
 • TipeStadsraad
 • BurgemeesterAleksei Kondratjef
Oppervlak
 • Totaal153 km2 (59 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal284 972
TydsoneUTC+04:00
Webwerfhttp://cityadm.tambov.ru/

Tambof (Russies: Тамбо́в) is ’n stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Tambof-oblast. Dit is geleë aan die Tsna- en die Stoedenets-rivier, 480 km suidoos van Moskou. Die bevolking in 2014 was 284 972.

Die naam "Tambof" kom van die Moksja-woord томба (tomba), wat "vleiland" of "moerasland" beteken.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]