Tamsin Egerton

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Tamsin Egerton
Geboortenaam Tamsin Olivia Egerton Dick
Geboorte 26 November 1990 (1990-11-26) (28 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Tamsin Egerton (gebore 26 November 1990) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Keeping Mum (2005), Driving Lessons (2006), Love, Rosie (2014), en The Brothers Grimsby (2016).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2005: Keeping Mum
  • 2006: Driving Lessons
  • 2010: 4.3.2.1.
  • 2013: The Lovers
  • 2013: Grand Piano
  • 2014: Love, Rosie
  • 2016: The Brothers Grimsby
  • Any Girl Who Loves the Beatles Is Bound to Break Your Heart

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2002: Sir Gadabout, the Worst Knight in the Land
  • 2011: Camelot

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2007: The Abbey
  • 2009: Octavia

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2001: Stina Nordenstam: Everyone Else in the World
  • 2006: Keeping Mum: Big Trouble in Little Wallop
  • 2006: Behind the Scenes: Big Trouble in Little Wallop
  • 2006: Keeping Mum: Deleted Scenes
  • 2006: Keeping Mum: Funnies

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]