Oranjeborsboslaksman

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Telophorus sulfureopectus)
Jump to navigation Jump to search

Oranjeborsboslaksman
Chlorophoneus sulfureopectus, Polokwane Wildtuin.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
T. sulfureopectus
Binomiale naam
Telophorus sulfureopectus
(Lesson, 1831)
Sinonieme

Chlorophoneus sulfureopectus
Malaconotus sulfureopectus

Die Oranjeborsboslaksman (Chlorophoneus sulfureopectus) is 'n algemene standvoël wat redelik onopvallend is en leef in doringbossavanne en rivierbos. Die voël is 19 cm groot en weeg 27 gram. In Engels staan die voël bekend as die Orange-breasted bushshrike.

'n Oranjeborsboslaksman in Zambië.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]