Tempelinstituut

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Tempelinstituut
'n Beeld van die museum.
Plek Jerusalem
Land Israel
Openingsjaar 1987
Tipe museum Argitektuur en Bybelse figure
Webtuiste www.templeinstitute.org/

Die Tempelinstituut (מכון המקדש - Machón HaMikdash) is 'n museum, navorsingsinstituut en opvoedkundige sentrum in Jerusalem. Dit is in 1987 gestig deur Rabbi Yisrael Ariel. Die instituut is toegewy aan die twee tempels in Jerusalem (die Eerste en Tweede Tempel).

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Koördinate: 31°46′31.73″N 35°13′59.16″O / 31.7754806°N 35.2331000°O / 31.7754806; 35.2331000