Thanin Kraivichien

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Thanin Kraivichien.jpg

Thanin Kraivichien (voornaam ook gespel Tanin, van Kraivixien or Kraivichian; Thai: ธานินทร์ กรัยวิเชียร, RTGS: Thanin Kraiwichian, IPA: [tʰaː.nin krai.wí.t͡ɕʰian]; gebore 5 April 1927) is 'n voormalige Thaise regter, politikus en regsprofessor. Hy was tussen 1976 en 1977 die Eerste Minister van Thailand. Daarna was hy tot 2016 'n lid van die Privy Council.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]