The Bronx

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
The Bronx
'n Uitsig oor The Bronx met die Yankee-stadion in die sentrum
'n Uitsig oor The Bronx met die Yankee-stadion in die sentrum
Official Vlag van The Bronx
Vlag
Kaart van New York Stad wat The Bronx in oranje aandui.
Kaart van New York Stad wat The Bronx in oranje aandui.
Koördinate: 40°50′14″N 73°53′10″W
Land Vlag van Verenigde State Verenigde State
Deelstaat Flag of New York.svg New York
County Bronx Flag.jpg Bronx
Stad Flag of New York City.svg New York Stad
Stigting 1898
Regering
 - Tipe Borough (Stadsdeel)
 - President van die Stadsdeel Rubén Díaz, Jr. (D)
 - Prokureur van die Distrik Robert T. Johnson
Oppervlak
 - Borough 150 km²  (57 vk m)
 - Land 110 km² (42 vk m)
 - Water 40 km² (15 vk m)
Hoogte 90 m (280 vt)
Bevolking (1 Julie 2013)
 - Borough 1 418 733
 - Digtheid 12 598/km² (32 629/vk m)
Tydsone OST (UTC-5)
 - Somer (DST) ODT (UTC-4)
Poskode 104
Skakelkode(s) 347, 718, 917, 646
Webwerf: www.bronxboropres.nyc.gov

The Bronx is die mees noordelike stadsdeel (Engels: borough) in New York Stad. Dit het 'n geskatte bevolking (2013) van 1 418 733[1] en 'n oppervlakte van 150 km². Dit grens aan Manhattan in die suide. Die stadsteel is vernoem na Jonas Bronck.

Verwysings[wysig]

Eksterne skakels[wysig]